John 3:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En wat hy gesien en gehoor het, dit getuig hy; en niemand ontvang sy getuienis nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat Hy gesien en gehoor het, daaroor getuig Hy, maar niemand aanvaar sy getuienis nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En wat Hy gesien en gehoor het, dit getuig Hy; en niemand neem sy getuienis aan nie. |
| Afrikaans 1983 | Wat Hy gesien en gehoor het, dít getuig Hy, en tog aanvaar niemand sy getuienis nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat Hy gesien en gehoor het, dit getuig Hy, maar niemand aanvaar sy getuienis nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy vertel van die dinge wat Hy gesien en gehoor het, maar niemand wil glo wat Hy vertel nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy praat met sekerheid oor wat Hy in die hemel gesien en gehoor het. Tog steur niemand hulle aan dit wat Hy met soveel oortuiging sê nie. |