John 3:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy moet meer word, maar ek moet minder word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy moet in belangrikheid toeneem en ek moet afneem. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy moet meer word, maar ek minder. |
| Afrikaans 1983 | Hy moet meer word en ek minder. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy moet meer word, en ek minder. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daardie Man moet meer en meer belangrik word, maar ek moet minder belangrik word.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy moet al hoe meer in die kalklig staan terwyl ek stadigaan van die toneel moet verdwyn. So moet en sal dit wees!” |