John 3:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Julle getuig self vir my dat ek gesê het: Ek is nie die Christus nie, maar dat ek voor Hom uitgestuur is.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle self is my getuies dat ek gesê het: ‘Ek is nie die Messias nie. Ek is maar net voor Hom uit gestuur.’
Afrikaans 1933/1953 Julle is self my getuies dat ek gesê het: Ek is nie die Christus nie; maar dat ek voor Hom uitgestuur is.
Afrikaans 1983 Julle is self my getuies dat ek gesê het: ‘Ek is nie die Christus nie. Ek is maar net voor Hom uit gestuur.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle kan self getuig dat ek gesê het dat ek nie die Christus is nie, maar dat ek voor Hom uitgestuur is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle het gehoor ek het voorheen gesê ek is nie die Christus nie. God het my vóór die Christus gestuur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle weet mos ek het gesê ek is nie die Christus nie. Ek is maar net soos ’n boodskapper voor Hom uitgestuur.