John 3:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Johannes antwoord en sê: 'n Mens kan niks ontvang as dit nie aan hom uit die hemel gegee word nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Johannes het daarop reageer: “’n Mens is nie in staat om iets te ontvang as dit nie vanuit die hemel aan hom gegee is nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Johannes antwoord en sê: 'n Mens kan niks aanneem as dit hom nie uit die hemel gegee is nie. |
| Afrikaans 1983 | Johannes het hulle geantwoord: “Niemand besit enige bevoegdheid om iets te doen as dit nie uit die hemel aan hom gegee is nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Johannes het geantwoord: “'n Mens kan niks ontvang as dit nie uit die hemel aan hom gegee is nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê Johannes: “Dit is God wat so besluit het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die mens kry nie bloot net iets nie,” begin Johannes toe. “Alles wat hy het, word deur God aan hom gegee. |