John 3:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want Johannes was nog nie in die tronk gegooi nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Op daardie tydstip was Johannes nog nie in die tronk gegooi nie.
Afrikaans 1933/1953 Want Johannes was nog nie in die gevangenis gewerp nie.
Afrikaans 1983 Johannes was nog nie in die tronk gesit nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Johannes was immers nog nie in die tronk gegooi nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Johannes was toe nog nie in die tronk nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) (Dit was nog voordat Johannes in die tronk gegooi is.)