John 3:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Na hierdie dinge het Jesus en sy dissipels na die land Judéa gekom; en hy het daar by hulle vertoef en gedoop.
Afrikaans (NLV) 2011 Hierna het Jesus en sy dissipels na die Judea-gebied vertrek. Hy het daar saam met die dissipels oorgebly en mense gedoop.
Afrikaans 1933/1953 Hierna het Jesus en sy dissipels na die land van Judiagegaan, en Hy het daar met hulle vertoef en gedoop.
Afrikaans 1983 Hierna het Jesus en sy dissipels na die platteland van Judea toe gegaan. Hulle het 'n rukkie daar gebly en mense gedoop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hierna het Jesus en sy dissipels na die landstreek Judea gegaan en daar 'n rukkie saam met hulle vertoef, en mense laat doop.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarna het Jesus en sy dissipels na die provinsie Judea gegaan. Hy het 'n kort tydjie daar saam met sy dissipels gebly en Hy het mense gedoop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus en sy volgelinge is daarna na die platteland van Judea toe en het daar so ’n rukkie uitgespan. Hulle het ook mense gedoop.