John 3:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | sodat elkeen wat in Hom glo die ewige lewe kan hê. |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. |
| Afrikaans 1983 | sodat elkeen wat in Hom glo, die ewige lewe kan hê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sodat elkeen wat in Hom glo, die ewige lewe sal hê.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan sal elkeen wat in My glo, die ewige lewe hê.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | sodat elkeen wat Hom gelowig aanvaar en vertrou, vir ewig en altyd kan leef. |