John 3:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En soos Moses die slang in die woestyn verhoog het, so moet die Seun van die mens verhoog word.
Afrikaans (NLV) 2011 Net soos Moses die slang in die woestyn verhoog het, só moet die Seun van die Mens verhoog word
Afrikaans 1933/1953 En soos Moses die slang in die woestyn verhoog het, so moet die Seun van die mens verhoog word,
Afrikaans 1983 Moses het die slang in die woestyn hoog op 'n paal gesit; so moet die Seun van die mens verhoog word,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En net soos Moses die slang in die woestyn verhoog het, so moet die Seun van die Mens verhoog word,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het die slang hoog aan 'n paal gehang in die woestyn. So moet die mense ook vir My, die Seun van die mens, hoog aan 'n kruis hang.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Soos Moses destyds in die woestyn die slang hoog bo-op ’n houtpaal gesit het, so moet die Seun van die mens ook hoog teen ’n kruis opgelig word,