John 3:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En niemand het opgevaar na die hemel nie, behalwe Hy wat uit die hemel neergedaal het, naamlik die Seun van die mens wat in die hemel is.
Afrikaans (NLV) 2011 Niemand het nog na die hemel toe opgevaar nie behalwe Hy wat uit die hemel neergedaal het, en dit is Ek, die Seun van die Mens.
Afrikaans 1933/1953 En niemand het opgevaar in die hemel nie, behalwe Hy wat uit die hemel neergedaal het, naamlik die Seun van die mens wat in die hemel is.
Afrikaans 1983 Niemand op die aarde was al in die hemel nie behalwe Hy wat uit die hemel gekom het, naamlik die Seun van die mens.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En niemand het na die hemel opgevaar nie behalwe Hy wat uit die hemel neergedaal het, dit is die •Seun van die Mens.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Onthou, niemand het van die aarde na die hemel gegaan nie, net Ek het dit gedoen, Ek, die Seun van die mens, wat uit die hemel na die aarde gekom het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Immers, daar is niemand wat al opgevaar het die hemel in nie, behalwe Een. Dit is juis Hy wat uit die hemel afgekom het: die Seun van die mens.