John 3:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jesus antwoord en sê vir hom: Is jy 'n heer van Israel en weet jy nie hierdie dinge nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus antwoord hom: “Jy is die leermeester van Israel en jy is nie vertroud met hierdie dinge nie?
Afrikaans 1933/1953 Jesus antwoord en sê vir hom: Jy is die leraar van Israel en jy weet hierdie dinge nie?
Afrikaans 1983 En Jesus antwoord hom: “Jy is die bekende leermeester van Israel en jy verstaan dit nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En Jesus het hom geantwoord: “Jy is dié leermeester van Israel en jy begryp hierdie dinge nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het gesê: “Jy is iemand wat vir die mense van Israel leer om God te dien. Hoekom verstaan jy dit nie?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus gaan toe voort: “Hoe is dit moontlik dat jy nie hierdie dinge verstaan nie? Jy is dan self ’n onderwyser wat die Israeliete oor godsdienstige dinge touwys moet maak.”