John 3:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar was 'n man van die Fariseërs met die naam van Nikodemus, 'n owerste van die Jode: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar was ’n man uit die geledere van die Fariseërs met die naam Nikodemus, ’n leier onder die Jode. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar was 'n man uit die Fariseërs met die naam van Nikod,mus, 'n owerste van die Jode. |
| Afrikaans 1983 | Daar was 'n man met die naam Nikodemus. Hy het aan die party van die Fariseërs behoort en was 'n lid van die Joodse Raad. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar was 'n man uit die geledere van die •Fariseërs met die naam Nikodemus, 'n leier van die Jode. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was 'n Fariseër, Nikodemus. Hy was 'n leier van die Jode. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Een nag het Nikodemus Jesus kom opsoek. Hy was ’n belangrike leier in die Joodse gemeenskap en ’n lid van die party van die Fariseërs. |