John 21:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe hulle aan land gekom het, het hulle daar 'n kole vuur gesien en vis daarop gelê en brood. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe hulle aan land kom, sien hulle ’n vuurtjie met ’n vis wat daarop lê, en daar was ook brood. Jesus sê toe vir hulle: |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe hulle geland het, sien hulle 'n koolvuur op die grond en vis daarop lê, en brood. |
| Afrikaans 1983 | Toe hulle aan land kom, sien hulle 'n vuur brand en 'n stuk vis daarop lê. Daar was brood ook. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En toe hulle aan land kom, sien hulle daar 'n koolvuur gereed, en vis wat daarop lê, en ook brood. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dissipels het uit die boot geklim. Hulle sien toe 'n vuur op die strand, en daar was vis op die kole. Daar was ook brood. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe hulle daar land, sien hulle dat daar alreeds ’n vuurtjie brand met vis wat daarop braai. En daar was ook brood. |