John 21:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Jesus vir hulle: Kinders, het julle voedsel? Hulle antwoord hom: Nee.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy vra toe vir hulle: “Kinders, het julle nie iets om te eet nie?” Hulle antwoord vir Jesus was net: “Nee.”
Afrikaans 1933/1953 En Jesus sê vir hulle: My kinders, het julle nie iets om te eet nie? Hulle antwoord Hom: Nee.
Afrikaans 1983 Jesus vra toe vir hulle: “Mense, het julle nie iets gevang om te eet nie?” “Nee,” antwoord hulle Hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus vra hulle toe: “My kinders, julle het seker niks om te eet nie? ” Hulle antwoord Hom: “Nee.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus vra toe vir hulle: “My vriende, het julle iets gevang om te eet?” Hulle sê vir Hom: “Nee, ons het nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “En toe,” roep Jesus, “het julle enigiets gevang?” “Nee wat,” roep hulle terug.