John 21:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar toe dit môre word, het Jesus op die strand gestaan, maar die dissipels het nie geweet dat dit Jesus was nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Net ná dagbreek het Jesus daar op die strand gestaan, maar sy dissipels was nie daarvan bewus dat dit Hý is nie.
Afrikaans 1933/1953 En toe dit al dag geword het, staan Jesus op die strand; maar die dissipels het nie geweet dat dit Jesus was nie.
Afrikaans 1983 Toe dit al lig was, het Jesus daar op die strand gestaan, maar die dissipels het nie geweet dat dit Hy is nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Teen dagbreek het Jesus daar op die strand gestaan, maar die dissipels het nie geweet dit is Jesus nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe dit oggend word, het Jesus langs die see gestaan, maar die dissipels het nie geweet dit is Jesus nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe die son begin kop uitsteek, staan Jesus daar op die wal. Die dissipels was natuurlik salig onbewus daarvan dat dit Jesus was.