John 21:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar was saam Simon Petrus en Thomas wat Didimus genoem word, en Natanael van Kana in Galilea, en die seuns van Sebedeus en nog twee van sy dissipels. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die volgende dissipels was daar saam: Simon Petrus en Tomas (wat ook Didimus genoem is), Natanael van Kana in Galilea, die seuns van Sebedeus, en nog twee ander. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daar was bymekaar Simon Petrus en Thomas wat D¡dimus genoem word, en Nat nael van Kana in Galil,a en die seuns van Sebed,Âs en twee ander van sy dissipels. |
| Afrikaans 1983 | Simon Petrus en Tomas, wat ook Didimus genoem is, Natanael van Kana in Galilea, die seuns van Sebedeus en nog twee ander dissipels was daar saam. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Saam daar bymekaar was Simon •Petrus en Thomas, wat bekend staan as Didimus, Natanael, van Kana in Galilea, die seuns van Sebedeus, en nog twee ander van sy dissipels. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was 'n paar dissipels bymekaar. Hulle was Simon Petrus, Tomas, sy ander naam was “Tweeling,” Natanael van die stad Kana in Galilea, die seuns van Sebedeus, en nog twee van Jesus se dissipels. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So het dit gebeur: ’n klompie van Jesus se getrouste volgelinge was bymekaar (dit was Simon Petrus, Tomas Tweeling, Natanael - hy het uit Kana in Galilea gekom - Sebedeus se seuns en nog twee ander). |