John 21:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is nou die derde keer dat Jesus Homself aan sy dissipels vertoon het, nadat Hy uit die dood opgestaan het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit was reeds die derde keer dat Jesus aan sy dissipels verskyn het nadat Hy uit die dood opgewek is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit was al die derde keer dat Jesus aan sy dissipels verskyn het nadat Hy opgestaan het uit die dode. |
| Afrikaans 1983 | Dit was al die derde keer dat Jesus aan sy dissipels verskyn het nadat Hy uit die dood opgewek is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit was reeds die derde keer dat Jesus aan die dissipels verskyn het nadat Hy uit die dood opgewek is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit was die derde maal dat Jesus aan die dissipels verskyn het nadat God Hom weer laat lewe het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit was die derde keer dat Jesus so aan sy getroue volgelinge verskyn het nadat Hy uit die dood opgestaan het. |