John 21:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jesus kom toe en neem brood en gee aan hulle, en ook vis.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het nadergekom, die brood geneem en aan hulle uitgedeel, net so ook die vis.
Afrikaans 1933/1953 En Jesus het gekom en die brood geneem en dit aan hulle gegee, en so ook die vis.
Afrikaans 1983 Jesus kom toe, neem die brood en gee dit vir hulle, en net so ook die vis.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus kom toe, neem die brood en gee dit vir hulle, en so ook die vis.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus kom toe en Hy neem van die brood en gee dit vir hulle. Hy het ook vir hulle van die vis gegee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus gee toe vir elkeen van hulle brood en ’n stukkie vis.