John 21:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ná hierdie dinge het Jesus Hom weer aan die dissipels by die see van Tiberias geopenbaar; en op hierdie wyse het hy homself laat blyk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna het Jesus weer aan sy dissipels by die Meer van Tiberias verskyn. Dit het só gebeur. |
| Afrikaans 1933/1953 | Na hierdie dinge het Jesus weer aan sy dissipels verskyn by die see van Tib,rias, en Hy het so verskyn: |
| Afrikaans 1983 | Daarna het Jesus weer aan sy dissipels verskyn, by die See van Tiberias. Dit het só gebeur: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hierna het Jesus by die See van Tiberias weer aan sy dissipels verskyn. En dit is hoe Hy verskyn het: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nadat Jesus met Tomas gepraat het, het Jesus weer aan die dissipels verskyn. Dit was by die See van Tiberias en dit het so gebeur: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar was nog ’n geleentheid toe Jesus so saam met sy dissipels was. Dit was by die Meer van Tiberias (die ander naam is die See van Galilea). |