John 20:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want hulle het nog nie die Skrif geken nie, dat Hy uit die dode moet opstaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het nog nie die Skrif verstaan dat Jesus uit die dood moet opstaan nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want hulle het nog nie die Skrif verstaan dat Hy uit die dode moes opstaan nie. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het nog nie die Skrif verstaan dat Jesus uit die dood moet opstaan nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het nog nie die Skrif verstaan dat Hy uit die dood moes opstaan nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Ou Testament sê Jesus sal weer lewe, maar die dissipels het dit nog nie verstaan nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Tot in daardie stadium het hulle nog nie verstaan wat die Skrif daarmee bedoel dat Jesus moes sterf en weer uit die dood moes opstaan nie. |