John 20:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die ander dissipel, wat eerste by die graf gekom het, ook ingegaan, en hy het gesien en geglo. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna het die ander dissipel wat eerste by die graf aangekom het, ook ingegaan, gesien, en geglo. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het ook die ander dissipel wat eerste by die graf gekom het, ingegaan, en hy het gesien en geglo. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het die ander dissipel, wat eerste by die graf gekom het, ook ingegaan, en hy het dit ook gesien en geglo. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het ook die ander dissipel, die een wat eerste by die graf gekom het, binnegegaan, en hy het gesien en geglo. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die ander dissipel wat eerste by die graf was, het toe ook ingegaan. Hy het gesien Jesus se liggaam is nie daar nie en hy het geglo. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die ander dissipel, wat eerste daar was, het nou ook sy moed bymekaargeskraap en in die graf ingegaan. Daar het hy al die linne sien lê. Dit het hom oortuig dat Jesus regtig is wie Hy gesê het Hy is. |