John 20:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het toe altwee saam gehardloop, en die ander dissipel het voor Petrus gehardloop en eerste by die graf gekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die twee het saam gehardloop, maar die ander dissipel het vinniger as Petrus gehardloop en eerste by die graf aangekom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die twee het saam gehardloop, en die ander dissipel het vooruit gehardloop, vinniger as Petrus, en eerste by die graf gekom. |
| Afrikaans 1983 | Die twee het saam begin hardloop, maar die ander dissipel het vinniger as Petrus gehardloop en eerste by die graf gekom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die twee het saam gehardloop, maar die ander dissipel het vooruit gehardloop, vinniger as Petrus, en eerste by die graf aangekom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het saam na die graf gehardloop. Maar die ander dissipel het vinniger as Petrus gehardloop en hy het eerste by die graf gekom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die ander dissipel het vir Petrus weggehardloop en eerste by die graf gekom. |