John 20:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En baie ander tekens het Jesus waarlik in die teenwoordigheid van sy dissipels gedoen, wat nie in hierdie boek beskrywe is nie: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het nog baie ander wondertekens voor sy dissipels gedoen. Daardie tekens is nie opgeskryf in hierdie boek nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Nog baie ander tekens het Jesus voor sy dissipels gedoen wat in hierdie boek nie beskrywe is nie; |
| Afrikaans 1983 | Jesus het nog baie ander wondertekens, wat nie in hierdie boek beskrywe is nie, voor sy dissipels gedoen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus het nog baie ander tekens voor sy dissipels gedoen wat nie in hierdie boekrol geskryf staan nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het nog baie ander wondertekens gedoen wat die dissipels gesien het, maar julle lees nie van daardie wondertekens in hierdie boek nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nie alles wat Jesus gedoen het, is hier neergeskryf nie. Hy het nog baie ander en verskillende wonderlike dinge gedoen om te wys wie Hy regtig is. Sy volgelinge het dit alles gesien. |