John 20:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Petrus het toe uitgegaan en daardie ander dissipel en by die graf gekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Petrus en die ander dissipel het uitgekom en na die graf toe gehardloop.
Afrikaans 1933/1953 Toe gaan Petrus en die ander dissipel uit en kom by die graf.
Afrikaans 1983 Petrus en die ander dissipel het toe uitgekom en na die graf toe gegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Petrus en die ander dissipel het toe uitgegaan en na die graf gegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Petrus en die ander dissipel het na die graf gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Petrus storm toe saam met die ander dissipel uit die huis uit. Hulle sit dadelik af graf toe.