John 20:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jesus sê vir haar: Maria! Sy het haar omgedraai en vir Hom gesê: Rabboni! dit wil sê: Meester.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus sê vir haar: “Maria!” Sy draai om en sê vir Hom in Aramees: “Rabboeni!” Dit beteken ‘Leermeester’.
Afrikaans 1933/1953 Jesus sê vir haar: Maria! Sy draai haar om en sê vir Hom: Rabboeni! dit beteken Meester.
Afrikaans 1983 Jesus het vir haar gesê: “Maria!” Sy draai na Hom toe en sê in Hebreeus vir Hom: “Rabboeni!” Dit beteken leermeester.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus sê vir haar: “Maria!” Sy het omgedraai en – in Hebreeus – vir Hom gesê: “Rabboeni! ” Dit beteken ‘Leermeester’.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het vir haar gesê: “Maria!” Toe draai sy na Jesus en sê: “Rabboeni!” Rabboeni is 'n Hebreeuse woord, dit beteken “My Meneer.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Maria!” sê Jesus. Sy swaai vinnig om. “Rabbi!” roep sy in Hebreeus uit. (Die naam verwys na iemand wat mense leer.)