John 20:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Maria het buite by die graf gestaan en ween; en terwyl sy ween, buk sy neer en kyk na die graf.
Afrikaans (NLV) 2011 Maria het buite die graf gestaan en huil. Terwyl sy huil, het sy vooroor gebuk en in die graf in gekyk.
Afrikaans 1933/1953 Maar Maria het buitekant by die graf gestaan en ween; en terwyl sy ween, buk sy na die graf toe
Afrikaans 1983 Maar Maria het buite by die graf bly staan en huil. Terwyl sy huil, het sy vooroor gebuk om in die graf in te kyk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Maria het buitekant by die graf staan en huil. Terwyl sy huil, het sy vooroor na die graf toe gebuk
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maria het by die graf gestaan en huil. Terwyl sy huil, het sy vorentoe gebuk en sy het ingekyk in die graf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maria het by die graf agtergebly en hartseer gehuil. So deur die trane het sy by die graf ingeloer.