John 20:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die dissipels weer na hulle eie huis gegaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna het die dissipels weer teruggegaan huis toe. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die dissipels het weer huis toe gegaan. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het die dissipels weer huis toe gegaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarna het die dissipels weer huis toe gegaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het die twee dissipels weer teruggegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna is die twee daar weg, elkeen na sy eie huis toe. |