John 19:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het weer in die regslokaal gegaan en vir Jesus gesê: Waar is U vandaan? Maar Jesus het hom geen antwoord gegee nie.
Afrikaans (NLV) 2011 sy hoofkwartier binnegestap en weer vir Jesus gesê: “Waarvandaan kom jy?” Maar Jesus het hom nie geantwoord nie.
Afrikaans 1933/1953 en weer in die paleis ingegaan en vir Jesus gesê: Van waar is U? Maar Jesus het hom geen antwoord gegee nie.
Afrikaans 1983 Hy het weer in sy ampswoning ingegaan en vir Jesus gevra: “Waar kom jy vandaan?” Jesus het hom egter nie geantwoord nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het die pretorium weer binnegegaan en vir Jesus gesê: “Van waar is u?” Jesus het hom egter nie 'n antwoord gegee nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Pilatus het weer ingegaan in sy huis. Hy het vir Jesus gesê: “Jy moet vir my sê van waar jy kom.” Maar Jesus het nie vir Pilatus geantwoord nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy is dadelik weer die vesting in. (Jesus is intussen binnetoe gevat.) “Waar kom jy vandaan?” loop hy Jesus sommer trompop. Jesus het net stilgebly.