John 19:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe Pilatus dan hierdie woord hoor, het hy nog banger geword; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Pilatus hierdie opmerking hoor, het hy nog banger geword, |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Pilatus hierdie woord hoor, het hy nog meer bevrees geword |
| Afrikaans 1983 | Toe Pilatus dit hoor, het hy nog banger geword. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Pilatus hierdie woorde hoor, het hy nog meer beangs geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Pilatus hoor wat die Jode sê, het hy nóg banger geword. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit het Pilatus nogal laat skrik. |