John 19:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Nikodemus het ook gekom, wat eers in die nag na Jesus gekom het en 'n mengsel van mirre en aalwyn gebring het, omtrent 'n honderd pond gewig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nikodemus, wat Jesus die eerste keer gedurende die nag besoek het, het ook gekom en ’n mengsel van ongeveer 50 liter mirre en aalwyn gebring. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Nikod,mus, wat die eerste maal in die nag na Jesus gegaan het, het ook gekom met 'n mengsel van mirre en alewee van omtrent honderd pond gewig. |
| Afrikaans 1983 | Nikodemus, wat 'n keer in die nag na Jesus toe gekom het, het ook gekom en 'n mengsel van omtrent vyftig liter mirre en aalwyn gebring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nikodemus, wat voorheen gedurende die nag na Jesus gegaan het, het ook gekom en 'n mengsel van ongeveer 'n honderd litra mirre en adelhout gebring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nikodemus, wat voorheen in die nag na Jesus toe gekom het, het ook kom help. Hy het 'n groot klomp mirre en aalwyn gemeng en hy het dit saamgebring. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nikodemus het ook bygekom. (Dit was mos hy wat destyds in die nag na Jesus toe gekom het.) Hy het ’n klomp mirre en aalwyn by hom gehad om Jesus se liggaam vir die graf reg te kry. Altesaam het dit so 33 kilogram geweeg. |