John 19:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En weer sê 'n ander Skrif: Hulle sal Hom aansien vir wie hulle deurboor het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Verder sê die Skrif: “Hulle sal Hom aanskou vir wie hulle deurboor het.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En weer sê 'n ander Skrif: Hulle sal sien in wie hulle gesteek het. |
| Afrikaans 1983 | En verder sê die Skrif op 'n ander plek: “Hulle sal Hom sien vir wie hulle deurboor het.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En 'n ander Skrifdeel sê weer: “Hulle sal Hom sien vir wie hulle deurboor het.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Op 'n ander plek in die Ou Testament is geskryf: “ Hulle sal Hom sien, Hy is die Een, hulle het Hom met 'n spies gesteek.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Hulle sal kyk na die Een wat hulle met die spies gesteek het.” |