John 19:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want hierdie dinge het gebeur, dat die Skrif vervul sou word: Geen been van Hom sal gebreek word nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want hierdie dinge het gebeur sodat die Skrif vervul kan word: “Geen been van Hom sal gebreek word nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Want hierdie dinge het gebeur, dat die Skrif vervul sou word: Geen been van Hom sal gebreek word nie. |
| Afrikaans 1983 | Dit het gebeur sodat die Skrif vervul kan word: “Geen been van Hom sal gebreek word nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want hierdie dinge het plaasgevind sodat die Skrif vervul sou word: “Geen been van Hom sal gebreek word nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit alles het gebeur sodat dit waar kon word wat in die Ou Testament geskryf is: “ Die mense sal nie sy bene breek nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Skrif het mos lankal gesê dit sou gebeur. Luister net: “Hulle sal nie ’n enkele been van Hom breek nie,” staan daar op een plek, en op ’n ander plek: |