John 19:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar een van die soldate het met 'n spies sy sy deurboor, en dadelik het bloed en water daar uitgekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Een van die soldate het egter sy spies in Jesus se sy gesteek en daar het dadelik bloed en water uitgevloei. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar een van die soldate het met 'n spies in sy sy gesteek, en dadelik het daar bloed en water uitgekom. |
| Afrikaans 1983 | Maar een van die soldate het met 'n spies in sy sy gesteek, en daar het dadelik bloed en water uitgekom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Een van die soldate het egter met 'n spies in Jesus se sy gesteek, en onmiddellik het daar bloed en water uitgekom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | maar een van die soldate het 'n spies in Jesus se sy gesteek en dadelik het daar bloed en water uitgekom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Om seker te maak dat Jesus dood was, steek een van die soldate Jesus in sy sy met ’n spies. Daar het bloed en water uit die wond geloop. |