John 19:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe kom die soldate en breek die bene van die eerste en van die ander wat saam met Hom gekruisig is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die soldate het toe gekom en die bene van die eerste een gebreek en ook dié van die ander een wat saam met Jesus gekruisig was. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die soldate het toe gekom en die bene van die eerste een gebreek en van die ander een wat saam met Hom gekruisig was; |
| Afrikaans 1983 | Toe het die soldate gekom en die bene van die eerste een gebreek en ook dié van die tweede een wat saam met Jesus gekruisig is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die soldate het toe gekom en die eerste een se bene gebreek, en ook dié van die ander een wat saam met Jesus gekruisig is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die soldate het gegaan en hulle het die eerste man se bene gebreek. Toe het hulle ook die bene gebreek van die ander man wat saam met Jesus gekruisig is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die soldate het toe die bene gebreek van die twee mans wat saam met Jesus daar gehang het. |