John 19:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en gesê: Wees gegroet, Koning van die Jode! en hulle het hom met hul hande geslaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | op Hom afgestorm en gesê: “Gegroet, Koning van die Jode!” Hulle het Hom aanhoudend met die vuis geslaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | en gesê: Wees gegroet, Koning van die Jode! En hulle het Hom in die aangesig geslaan. |
| Afrikaans 1983 | en herhaaldelik nader na Hom toe gekom en gesê: “Ons groet u, Koning van die Jode!” En elke keer het hulle Hom geklap. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | na Hom gegaan en aangehou sê: “Gegroet, koning van die Jode!” En hulle het Hom herhaaldelik geklap. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het hulle weer en weer na Hom toe geloop en gesê: “Ons groet jou, Koning van die Jode!” Elke maal het hulle Hom geklap. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het kastig eerbiedig nader na Hom toe gekom en Hom dan ewe ernstig soos ’n koning gegroet. En dan het hulle Hom weer geklap. |