John 19:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe Jesus dan sy moeder sien staan en die dissipel wat Hy liefgehad het, sê Hy vir sy moeder: Vrou, daar is jou seun! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Jesus sy ma sien, en die lieflingdissipel wat by sy ma staan, sê Hy vir haar: “Vrou, dáár is u seun.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Jesus sy moeder sien en die dissipel wat Hy liefgehad het, by haar staan, sê Hy vir sy moeder: Vrou, dr is u seun! |
| Afrikaans 1983 | Toe Jesus sy moeder sien en die dissipel vir wie Hy baie lief was, wat by haar staan, sê Hy vir haar: “Daar is u seun.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Jesus sy moeder sien, asook die dissipel vir wie Hy lief was, wat by haar staan, sê Hy vir sy moeder: “Vrou, kyk, daar is u seun!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het gesien sy ma staan daar en ook die dissipel vir wie Hy lief was. Toe sê Jesus vir sy ma: “Mevrou, daardie dissipel is nou jou seun.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Jesus sy ma daar sien staan saam met sy volgeling vir wie Hy ’n baie spesiale plek gehad het, sê Hy: “Ma, laat hy van nou af jou seun wees.” |