John 19:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar staan by die kruis van Jesus sy moeder en sy moeder se suster, Maria, die vrou van Kleofas, en Maria Magdalena. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Naby die kruis van Jesus het sy ma, sy ma se suster en Maria, die vrou van Klopas, en Maria Magdalena gestaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En by die kruis van Jesus het gestaan sy moeder en sy moeder se suster, Maria, die vrou van Klopas, en Maria Magdal,na. |
| Afrikaans 1983 | By die kruis van Jesus het ook nog sy moeder en sy moeder se suster en Maria, die vrou van Klopas, en Maria Magdalena gestaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | By die kruis van Jesus het sy moeder en sy moeder se suster en Maria, die vrou van Klopas, en ook Maria Magdalena gestaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus se ma het naby sy kruis gestaan. Haar suster was ook daar, ook Maria vrou van Klopas, en Maria Magdalena. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die soldate was nie die enigste mense by die kruis nie. Jesus se ma en sy tannie Maria (wat met Klopas getroud was) en Maria Magdalena was ook daar. |