John 19:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Pilatus antwoord: Wat ek geskryf het, het ek geskryf.
Afrikaans (NLV) 2011 Pilatus het geantwoord: “Wat ek geskryf het, het ek geskryf.”
Afrikaans 1933/1953 Pilatus het geantwoord: Wat ek geskryf het, het ek geskrywe.
Afrikaans 1983 Pilatus het vir hulle gesê: “Wat ek geskrywe het, het ek geskrywe.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Pilatus het geantwoord: “Wat ek geskryf het, het ek geskryf.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Pilatus het vir hulle gesê: “Ek het dit geskryf en ek sal dit nie verander nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Pilatus het voet by stuk gehou: “Wat ek geskryf het, is finaal. Dit bly net so.”