John 19:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die owerpriesters van die Jode vir Pilatus: Skryf nie: Die Koning van die Jode nie; maar dat hy gesê het: Ek is die Koning van die Jode. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die priesterhoofde van die Jode het toe vir Pilatus gesê: “Moenie skryf: ‘Die Koning van die Jode’ nie, maar dat Hy gesê het: ‘Ek is die Koning van die Jode.’” |
| Afrikaans 1933/1953 | En die owerpriesters van die Jode het vir Pilatus gesê: Moenie skrywe: Die Koning van die Jode nie; maar dat Hy gesê het: Ek is die Koning van die Jode. |
| Afrikaans 1983 | Die priesterhoofde van die Jode het toe vir Pilatus gesê: “Moenie skrywe: ‘Die Koning van die Jode’ nie, maar skrywe: Hy het gesê: Ek is die Koning van die Jode.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die leierpriesters van die Jode sê toe vir Pilatus: “Moenie skryf, ‘Die koning van die Jode’ nie, maar dat daardie man gesê het, ‘Ek is koning van die Jode.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Joodse priesterleiers het toe vir Pilatus gaan sê: “Jy moenie skryf: ‘Jesus, die koning van die Jode’ nie. Jy moet skryf: ‘Jesus het gesê hy is die koning van die Jode.’ ” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die leiers van die priesters was baie ontevrede daaroor. Hulle is reguit na Pilatus toe. “Moet asseblief nie skryf ‘koning van die Jode’ nie. Dis nie reg nie. Skryf liewer: ‘Hierdie man het beweer: Ek is die koning van die Jode.’” |