John 19:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waar hulle Hom gekruisig het, en twee ander saam met Hom, aan weerskante een, en Jesus in die middel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar het hulle Hom gekruisig, en saam met Hom ook twee ander, aan weerskante van Jesus, met Hom in die middel. |
| Afrikaans 1933/1953 | waar hulle Hom gekruisig het en saam met Hom twee ander, een aan elke kant, en Jesus in die middel. |
| Afrikaans 1983 | Daar het hulle Hom gekruisig en saam met Hom twee ander, een aan elke kant, met Jesus in die middel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar het hulle Hom gekruisig, en saam met Hom twee ander, een aan elke kant, met Jesus in die middel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar het die soldate vir Jesus gekruisig. Hulle het twee ander mans saam met Hom gekruisig, een links langs Jesus en een regs langs Hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar het hulle Hom aan die kruis opgehang om dood te gaan. Saam met Hom het hulle nog twee gekruisig, een aan elke kant, met Hom in die middel. |