John 19:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Hy Hom dan aan hulle oorgegee om gekruisig te word. En hulle het Jesus geneem en Hom weggelei. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Pilatus het Jesus toe oorgegee om gekruisig te word. Daarop het hulle Jesus weggelei. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het hy Hom dan aan hulle oorgegee om gekruisig te word. En hulle het Jesus geneem en Hom weggelei. |
| Afrikaans 1983 | Toe het hy Hom op hulle versoek oorgelewer om gekruisig te word, en hulle het Jesus weggeneem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe lewer hy Hom aan hulle uit om gekruisig te word. En hulle het Jesus weggelei. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het Pilatus gesê die priesterleiers mag vir Jesus vat en Hom laat kruisig. Die soldate het vir Jesus weggevat om Hom te kruisig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Pilatus het die Jode hulle sin gegee. Hy het hulle toegelaat om Jesus te gaan kruisig. |