John 18:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sodat die woord vervul sou word wat Hy gespreek het: Van die wat U My gegee het, het ek niemand verloor nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sodoende het die woord wat Hy vroeër uitgespreek het, waar geword: “Uit die mense wat U aan My toevertrou het, het niemand verlore gegaan nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat die woord vervul sou word wat Hy gespreek het: Uit die wat U My gegee het, het Ek niemand verloor nie. |
| Afrikaans 1983 | So sou vervul word wat Hy voorheen gesê het: “Van dié wat U My gegee het, het Ek niemand verlore laat gaan nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sodoende sou die woorde wat Hy gesê het, vervul word: “Hulle wat U aan My gegee het, van hulle het Ek nie een verlore laat gaan nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het dit gesê sodat die woorde waar kon word wat Hy voorheen gesê het: “ Vader, U het vir my mense gegee, en Ek het nie een van hulle laat verlore gaan nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So het dit wat Jesus beloof het, waar geword. Hy het mos gesê dat Hy daarvoor sou sorg dat nie een van hulle na wie Hy moes kyk, iets oorkom nie. |