John 18:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe vra hy hulle weer: Wie soek julle? En hulle sê: Jesus, die Nasaret. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het sy vraag aan hulle herhaal: “Wie soek julle eintlik?” “Jesus van Nasaret,” was hulle antwoord. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy vra hulle toe weer: Wie soek julle? En hulle sê: Jesus, die Nasar,ner. |
| Afrikaans 1983 | Hy vra hulle toe weer: “Vir wie soek julle?” En hulle sê: “Jesus van Nasaret.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het weer vir hulle gevra: “Wie soek julle?” En hulle sê: “Jesus, die Nasarener.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het weer vir hulle gevra: “Vir wie soek julle?” Hulle het gesê: “Ons soek vir Jesus van Nasaret.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus herhaal toe sy vraag: “Vir wie soek julle?” “Jesus van Nasaret,” sê hulle weer. |