John 18:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle antwoord hom: Jesus van Nasaret. Jesus sê vir hulle: Dit is Ek. En Judas, wat Hom verraai het, het ook by hulle gestaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het Hom geantwoord: “Jesus van Nasaret.” “Dit is Ek,” antwoord Jesus. Judas, die een wat Hom sou uitlewer, het ook daar tussen hulle rondgestaan.
Afrikaans 1933/1953 Hulle antwoord Hom: Jesus, die Nasar,ner. Jesus sê vir hulle: Dit is Ek. En ook Judas, sy verraaier, het by hulle gestaan.
Afrikaans 1983 “Jesus van Nasaret,” antwoord hulle Hom. “Dit is Ek!” sê Hy toe vir hulle. Judas, sy verraaier, het ook daar by hulle gestaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle antwoord Hom: “Jesus, die Nasarener.” Hy sê toe vir hulle: “Ek Is Hy.” Judas, sy verraaier, het ook daar by hulle gestaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het vir Hom gesê: “Ons soek vir Jesus van Nasaret.” Jesus het gesê: “Dit is Ek.” Judas het ook daar by hulle gestaan. Dit was hy wat vir Jesus verraai het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Jesus wat van Nasaret af kom,” sê hulle.