John 18:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het hulle almal weer uitgeroep en gesê: Nie hierdie man nie, maar Barabbas. Nou Barrabbas was 'n rower. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle skree toe terug: “Nee, beslis nie daardie man nie, eerder vir Barabbas!” Barabbas was ’n misdadiger. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe skreeu hulle almal weer en sê: Nie vir Hom nie, maar Bar bbas! En Bar bbas was 'n rower. |
| Afrikaans 1983 | Hulle skreeu toe terug: “Nie vir hom nie, maar vir Barabbas!” En Barabbas was 'n rower. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het toe weer geskreeu: “Beslis nie vir hom nie, maar vir Barabbas!” Barabbas was 'n misdadiger. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het hard geskree: “Nee, jy moenie vir Jesus laat uitkom nie! Jy moet vir Barabbas laat uitkom!” Barabbas was 'n man wat teen die Romeinse regering geveg het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Nooit!” skree hulle. “Ons soek Barabbas. Laat hom vir ons los!” (Barabbas was ’n Joodse terroris.) |