John 18:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jesus antwoord hom: Sê jy hierdie ding van jouself, of het ander dit vir jou van My vertel? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het daarop reageer: “Sê u dit uit u eie, of het ander dit oor My aan u vertel?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Jesus antwoord hom: Sê u dit uit uself, of het ander u dit van My gesê? |
| Afrikaans 1983 | Jesus het hom toe gevra: “Vra u dit uit u eie, of het ander dit vir u van My gesê?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus antwoord: “Sê u dit uit u eie, of het ander mense dit oor My aan u vertel?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het vir Pilatus gevra: “Hoekom vra jy vir My of Ek die koning van die Jode is? Het jy dit self gedink, of het ander mense met jou gepraat oor My?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus antwoord toe: “Vra jy dit omdat ander dit van My gesê het, of is dit omdat jy self so ’n aanvoeling oor My het?” |