John 18:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle antwoord en sê vir hom: As hy nie 'n kwaaddoener was nie, sou ons hom nie aan jou oorgegee het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle antwoord was: “As hy nie ’n misdaad gepleeg het nie, sou ons hom nie aan u uitgelewer het nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle antwoord en sê vir hom: As Hy geen kwaaddoener was nie, sou ons Hom nie aan u oorgelewer het nie. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het hom geantwoord: “As hy nie 'n misdadiger was nie, sou ons hom nie aan u uitgelewer het nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het hom geantwoord: “As hy nie 'n kwaaddoener was nie, sou ons hom nie aan u uitgelewer het nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het vir Pilatus gesê: “Jesus het baie verkeerd gedoen. Daarom het ons hom na jou toe gebring sodat jy hom moet straf.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Jode val toe vinnig weg: “As hy nie so ’n klomp slegte dinge aangevang het nie, sou ons mos nie die moeite gedoen het om hom te vang en na u toe te bring nie,” sê hulle. |