John 18:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Petrus het toe weer ontken, en dadelik het die haan gekraai.
Afrikaans (NLV) 2011 Petrus het dit weer ’n keer heftig ontken en onmiddellik het die haan gekraai.
Afrikaans 1933/1953 En Petrus het dit weer ontken; en dadelik het die haan gekraai.
Afrikaans 1983 Petrus het dit weer ontken, en net daarna het daar 'n haan gekraai.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Petrus het dit weer ontken. En onmiddellik het 'n haan gekraai.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Petrus het weer gesê hy ken nie vir Jesus nie. Toe het die haan gekraai.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Petrus het weer ’n keer alles ontken. Sy woorde was skaars koud of die haan het gekraai.