John 18:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Annas het hom geboeid na Kajafas, die hoëpriester, gestuur.
Afrikaans (NLV) 2011 Annas het Hom toe geboei na Kajafas, die hoofpriester, gestuur.
Afrikaans 1933/1953 En Annas het Hom geboeid na K jafas, die hoëpriester, gestuur.
Afrikaans 1983 Annas het Hom toe geboei na die hoëpriester Kajafas toe gestuur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Annas het Hom toe geboeid na die hoëpriester Kajafas weggestuur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe het Annas vir Jesus na Kajafas gestuur. Kajafas was die hoëpriester. Jesus was nog vasgebind.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Annas stuur Jesus toe na Kajafas toe. Jesus was nog geboei.