John 18:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waarom vra jy My? vra die wat My gehoor het, wat Ek vir hulle gesê het; kyk, hulle weet wat Ek gesê het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Waarom ondervra u My? Vra liewer dié mense wat gehoor het wat Ek aan hulle gesê het. Hulle weet wat Ek gesê het.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat ondervra u My? Ondervra hulle wat gehoor het wat Ek tot hulle gespreek het; hulle weet tog wat Ek gesê het. |
| Afrikaans 1983 | Waarom ondervra u My? Ondervra dié wat gehoor het wat Ek vir hulle gesê het. Hulle weet wat Ek gesê het.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Waarom ondervra u My? Ondervra hulle wat gehoor het wat Ek vir hulle gesê het. Hulle weet wat Ek gesê het.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hoekom vra jy hierdie dinge vir My? Jy moet vir die mense gaan vra wat My gehoor het. Hulle weet wat Ek gesê het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moet My nou nie vra om alles te herhaal nie. Gaan vra die mense wat My hoor preek het. Hulle weet wat Ek gesê het.” |