John 18:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Judas, wat Hom verraai het, het ook die plek geken, want Jesus het dikwels saam met sy dissipels daarheen gekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Judas, die een wat Hom sou uitlewer, het ook die plek geken omdat Jesus en sy dissipels dikwels daar bymekaargekom het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Judas, sy verraaier, het ook die plek geken, omdat Jesus daar dikwels met sy dissipels saamgekom het. |
| Afrikaans 1983 | Judas, sy verraaier, het ook die plek geken, omdat Jesus en sy dissipels dikwels daar gekom het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Judas, sy verraaier, het ook die plek geken, omdat Jesus en sy dissipels dikwels daar bymekaargekom het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Judas, wat vir Jesus verraai het, het ook geweet waar die tuin is, want Jesus en sy dissipels het baie maal daarnatoe gegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom het Judas, wat teen Jesus gedraai het, geweet waar om Hom te gaan soek. |